
Depressie
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#254 Solidariteit Helpende Hand
Depressie is al beskryf as die siekte van ons tyd ... 'n siekte wat bekend is onder alle geslagte en ouderdomsgroepe sonder onderskeid. Hiervoor het die mens ook metterwoon allerhande kure ontwikkel ... sommige van hulle medies aanvaarbaar en ander weer minder gesond. Van kalmeerpille tot die slegte ou staatmakers: drank en nikotien. Hierdie video is gerig tot gelowiges wat ook soms teneergedruk raak. Hulle word volgens die voorbeeld van die digter van Psalm 42 opgeroep om met hulself te praat en hulself daaraan te herinner dat die Here nog altyd goed en getrou was en in die toekoms weer sal wees.
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Through and Through Artist: Amulets YouTube Audio Library License
2) Decision Artist: The Tower of Light YouTube Audio Library License
3) Golden Cage Artist: Jimena Contreras YouTube Audio Library License
4) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License