top of page

Coronavirus Vrees nie! Wees stil.

Helpende Woord 10 Matthéüs 8 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Die Coronavirus het oornag vrees, onsekerheid en paniek by die mensdom laat beetpak. Dit storm in mense se gemoedere. Die Here het Hom oor hierdie saak nie onbetuig gelaat nie. Hy het die storm op die see laat bedaar en sy dissipels vertroos: “Waarom is julle bang, kleingelowiges? Toe staan Hy op en bestraf die winde en die see en daar het 'n groot stilte gekom.”Matthéüs 8:26 Aan Jesus Christus is alle mag gegee op hemel en op aarde. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min): Deel op WhatsApp! Goeie nuus van hoop enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. hoor. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!” Bron: Mattheus 8:23-27 Coronavirus: Vrees nie! Wees stil. Helpende Woord#10 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 03 19 Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Thank you for permission to use the your music in this video: 1) Forest of Fear Aakash Gandhi YouTube Audio Library 2) Turning Slowly Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library position: 441
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page