top of page

Corona Ramptoestand - Sondag: Leë kerk

Helpende Woord 11 Lukas 8 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

n Nasionale ramptoestand is in SA afgekondig. Sondag is daar geen eredienste nie. Dis die implikasie van die drastiese maatreëls wat getref word om die Covid 19 virus se verspreiding te stuit. Vir die eerste keer word ons as gelowiges gekonfronteer met die besef dat die prediking van die Here se Woord nie altyd daar sal wees nie. Dit roep ons op tot groter waardering vir die genade wat ons elke Sondag het. Volg die Helpende Woord-reeks Vrydae 11:00 op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel op WhatsApp! Goeie nuus van hoop enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!” Bron: Lukas 8:16-18 Corona Ramptoestand -Sondag: Leë kerk Helpende Woord#11 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 03 26 Music used in this video: Cylinder Two by Chris Zabriskie is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Source: http://chriszabriskie.com/cylinders/ Artist: http://chriszabriskie.com/ position: 438
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page