
By die Kindergraf
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#193 Solidariteit Helpende Hand
My oorlede vader se oudste suster het op vierjarige ouderdom in 1918 te sterwe gekom. Haar eenvoudige vergete graffie is te te vinde in Steynsburg se begrafplaas. Daar ontstaan dikwels 'n vraag by ouers wanneer hulle kinders op 'n jong ouderdom te sterwe kom: wat sal nou my kind se ewige bestemming wees? Ons vind ons troos in die Here se verbond soos Hy dit teenoor Abraham verwoord in Genesis: Ek sal my verbond oprig tussen My en jou en jou nageslag ná jou in hulle geslagte as ’n ewige verbond, om vir jou ’n God te wees en vir jou nageslag ná jou (Genesis 17:7).
Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op: https://www.instagram.com/helpende_hand/
Bron: Genesis 17:7
Opnamedatum: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation:
1) Golden Cage Cinematic Sad Jimena Contreras 1:51 YouTube Audio Library License
2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License