
Brandyster teen Bela
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#197 Solidariteit Helpende Hand
Die geskiedenis van Christelike Onderwys op Steynsburg bied vir ons 'n waardevolle les waar ons vandag weereens te doen het met 'n staat wat deur die Bela wetgewing die beheer oor ons kinders se onderwys in alle opsigte opeis. Na die Anglo Boereoorlog het die CNO beweging posgevat as teenvoeter vir die Empaaier se destydse magsdrang. Veral op Steynsburg was daar merkwaardige sukses prestasies om CNO te bevorder: primêre en sekondêre skole asook later 'n opleidingskollege vir Christelike onderwysers. Wat veral opval, is die offervaardigheid vanuit die boeregemeenskap wat 'n CNO brandyster gebruik het om beeste uit hulle kudde aan die saak te skenk. (Deut 6:7)
Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op: https://www.instagram.com/helpende_hand/
Bron: Deuterronomium 6
Opnamedatum: 2024 02 19
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:
1) Pachabelly Artist: Huma-Huma YouTube Audio Library License
2) Prelude No. 3 by Chris Zabriskie is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Source: http://chriszabriskie.com/preludes/ Artist: http://chriszabriskie.com/
3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License