top of page

Binnelandse Ballinge
Helpende Woord 24 Jeremia 29 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand
Voel u soos 'n balling in u eie land? Voel u soos 'n vreemdeling in die Nuwe Suid-Afrika en lyk enige poging om iets tot stand te bring na 'n mors van tyd? In Jeremia 29 roep die Here ons op om binne hierdie omstandighede steeds huise te bou en kinders te kry. Volg Helpende Woord Vrydae op ds Gustav en Ina Opperman se YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel op WhatsApp! Goeie nuus van hoop enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!” Bron: Jeremia 29 Binnelandse Ballinge Helpende Woord#24 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Woorde uit sy Woning 2020 06 21 Hierdie Bybelstudiereeks kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Music used in this video: Appreciation for the following contritutors to YouTube Audio Library: 1) Despair and Triumph Kevin MacLeod Classical | Dramatic You’re free to use this song in any of your videos, but you must include the following in your video description: Despair and Triumph by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1400012 Artist: http://incompetech.com/ 2) The story unfolds Jingle Punks Cinematic | Inspirational You’re free to use this song in any of your videos. 3) Turning Slowly Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library Helpende Woord Outro position: 387
bottom of page