top of page

Beurtkrag 2020 -2030?
Helpende Woord 27 Efésiërs 4 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand
Escom het homself lank reeds as onbekwaam bewys om die land se ligte aan te hou. Daarteenoor openbaar die Here Hom deur alle eeue as ‘n betroubare Ligbron wat te alle tye vertrou kan word: Johannes 8:12: Ek is die Lig van die wêreld! V olg Helpende Woord elke Vrydag op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel op WhatsApp! Goeie nuus van hoop enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!” Bron: Efe 4:18, Johannes 8:12 Beurtkrag 2020 -2030? Helpende Woord#15 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 03 02 Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Music used in this video: 1) Psalm 97 Psalmsing tot God’s eer (Odé Ensemble) Psalm 97:1 Administratiewe Buro Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika Tel: 018 297 3986/7/8/9 Faks: 018 293 1042 bestellings@gksa.co.za position: 375
bottom of page