top of page

Bek en klou sonder grense

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#293 @WoordeuitsyWoning ​

Op Colesberg en elders is daar geen grense meer wat die rondloper dier-kuddes betref nie (trouens, dit is die geval in meeste plattelandse dorpe). Troppe diere bewei die padreserwes asook die dorp se tuine sonder enige beperking. In sy Woord het die Here grense daar gestel ... nie net om goeie buurmanskap te bevorder nie, maar ook om die verspreiding van allerhande onheil te verhoed.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page