top of page

Bejaardes wat inspireer - Hannie Steyn

Ds G Opperman Helpende Woord#189 Solidariteit Helpende Hand

Hannie Steyn is 'n inwoner van Steynsburg se ouetehuis, wat onverpoosd steeds werk vir die bewaring van die merkwaardige dorp se ryk geskiedenis. Onder haar leiding het Steynsburg vandag een van die mees indrukwekkende privaat museum versamelings in die land.   


Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op Afriforum TV. 

U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping  


Opnamedatum: 2023 11 27  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation: 

1) Satya Yuga Artist: Jesse Gallagher YouTube Audio Library License   

2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page