top of page

As rampe ons oorval

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#205 Solidariteit Helpende Hand

Vroegoggend, 11 September 2022, breek 'n slykdam se wal te Jagersfontein. Heeltemal onverwags. Die gevolge was rampspoedig: talle is beseer, drie noodlottig. Een persoon tot vandag toe nog nie gevind nie. Dit is benewens die meer as 'n honderd woonhuise wat met die modderwater daarmee heen is. Dit was, soos die Bybel sĂȘ, 'n onheil wat die mense oorval het. Onheile van verskillende aard kan ons hier in ons brose aardse bestaan te eniger tyd oorval: hetsy deur n natuurramp, 'n ongeluk, 'n dief in die nag, of 'n plunderbende, soos in die geval van Job. Daarom moet almal van ons ter enige tyd gereed wees om ons Skepper te ontmoet (Job 27:20).  


Helpende Woord word Vrydae op YouTube en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV. 

U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai om alle vorige Helpende Woorde maklik te vind: http://bit.ly/3Bbping 

En selfs die Helpende Woord volg op: https://www.instagram.com/helpende_hand/   


Bron: Job 27:20

Opnamedatum: 2024 04 15  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation: 

1) Dramatic Swarm Artist: Doug Maxwell YouTube Audio Library License   

2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page