top of page

Arbeid Adel

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#250 Solidariteit Helpende Hand

Iets wat ons volk baie sleg oor die jare beinvloed het, is dat ons nie meer met ons hande werk nie. En omdat daar sekere werk is wat ons as "vuil werk" beskou het, ons ook baie vaardighede in ons geledere al hoe skaarser begin raak. As ons vandag onder Afrikaners 'n teelaar of messelaar begin soek, sal ons nie maklik regkom nie. Nogtans  sĂȘ  die boek Spreuke (22:29) dat 'n vaardige ambagsman die vrymoedigheid het om voor konings te staan.  

Bron: Spreuke 22:29

Opnamedatum: 2025 03 25  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Battle Of The Beast Artist: The Soundings YouTube Audio Library License 

2) Melancholy Lake Artist: Sir Cubworth YouTube Audio Library License 

3) Speak The Truth Artist: Go By Ocean / Ryan McCaffrey YouTube Audio Library License 

 4) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page