top of page

Amerikaanse Verkiesing

Helpende Woord 44 Johannes 3 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Die pas afgelope Amerikaanse verkiesing het gemoedere erg op loop gejaag. Ook hier in Suid-Afrika. Voorstanders van die onderskeie kandidate beskuldig mekaar wedersyds van onnoselheid en stompsinnigheid. Die verskriklike waarheid lê egter elders: die mensdom het die duisternis liewer as die lig (Johannes 3:19) en totdat die Jesus Christus as die Lig van die wereld erken word, sal hulle in duisternis wandel. Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die ons internetbediening!” Bron: Johannes 3:19 Amerikaanse Verkiesing Helpende Woord#44 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 11 09 Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Dark City Creative Commons Attribution 4.0 Dark City by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/ 2) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video. YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. position: 301
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page