top of page

Al ons goed - Opdrifsels!

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#113 Solidariteit Helpende Hand

"Iemand  se lewe bestaan nie uit die oorvloed van sy besittings nie" (Luk 12:15).Hierdie beginsel is baie duidelik ge-illustreer met die onlangse vloede in Natal. Alles wat vir mense, ryk of arm, dierbaar is, is eenvoudig seewaarts weggevoer en as opdrifsels weer deur die see op die strand uitgespoel, ongeag stand of status, ongeag waarde of nut. In die opsig is die woorde van die Prediker in hierdie geval waar: een en dieselfde lot tref almal (Pred 9:3). Volg Helpende Woord Vrydae op woordeuitsywoning.com


Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel die Goeie nuus van hoop, enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik.  Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman.


Bron: Prediker 9:3


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation: 

1) A Ghost Town  Quincas Moreira  YouTube Audio Library License 

2) The Hungry Ghost I Think I Can Help You YouTube Audio Library License 

3) Crossing the Threshold - Ghostpocalypse by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. 

https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100663

Artist: http://incompetech.com/

4) Turning Slowly Helpende Woord Outro Ugonna Onyekwe  YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page