top of page

ABO Kerklike gestorwenes

Ds G Opperman Helpende Woord#308Solidariteit HelpendeHand @WoordeuitsyWoning ​

Bittereinder Dag: Na die Anglo-Boereoorlog het Ds Willem de Klerk 'n register saamgestel van al die geneuweldes en ander sterfgevalle van die oorlog wat aan die Gereformeerde Kerke behoort het. Hierdie lys van name met ouderdomme, sterfdatums en sterfoorsake bied 'n insiggewende kyk in die lyding wat ons mense deurgegaan het. Daarby word ons ook daardeur aangemoedig om nie die offers wat ons geloofsgenote in die stryd teen die Empaaier gebring het, te vergeet nie.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page