top of page

2020 weer 'n droogtejaar? God sorg!

Helpende Woord 4 Matthéüs 25 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Suid-Afrika het die afgelope jare van die ergste droogtes in dekades beleef. Nogtans is dit opvallend hoe God selfs onder sulke omstandighede vir die mossies sorg. As die Vader vir hulle sorg, sal Hy nie ook vir sy kinders, wat baie meer werd is, sorg nie? Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!” : Bron: Matthéüs 6:25, Matthéüs 10:31 4) 2020 weer 'n droogtejaar? God sorg! Helpende Woord (Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2019 10 11 Musiek gebruik in hierdie video: 1)Helpende Woord Temamusiek: Light Thought var 4 by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Artist: http://incompetech.com/ (Audio Library) 2) Despair and Triumph by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1400012 Artist: http://incompetech.com/ 3) Psalm 34:8 Psalmsing tot God’s eer (Odé Ensemble) Administratiewe Buro Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika Tel: 018 297 3986/7/8/9 Faks: 018 293 1042 bestellings@gksa.co.za position: 459
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page