top of page

'n Nuwe Kleinkind!

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#263 Solidariteit Helpende Hand

Vreugde vir grootouers: 'n nuwe kleinkind! Genoeg rede om die tasse te pak en die lang pad aan te durf om die Here se genade eerstehands te ervaar. 'n Vreugde wat alle grootouers by sulke nuus deel en hulle noop om self 'n reis na die kinders en kleinkinders te onderneem. 'n Vreugde wat so mooi in die Here se Woord in Psalms 127 en 128 verwoord word.  

Bron: Psalm 127 & 128 Opnamedatum: 2025 05 26  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Baby Animals Playing Artist: Joel Cummins YouTube Audio Library License 

2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page