top of page

'n Heerlikheid soos geen ander!

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#201Solidariteit Helpende Hand

Na 60 jaar se teling en sifting tot net die suiwerste genetiese lyne oorgebly het, het Oom Abraham Kruger van Colesberg se top Simmentaler-stoet onder die hamer gekom. Die belangstelling in hierdie pragtige diere was groot. Psalm 8 kom by mens op: wat is die mens, wat God so ryk beskenk het? Deur sy genade het die HERE die hele skepping, al die diere, onder sy heerskappy gestel. Daarom moet alle eer en heerlikheid aan Hom toekom.  


Helpende Woord word Vrydae op YouTube en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV. 

U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai om alle vorige Helpende Woorde maklik te vind: http://bit.ly/3Bbping 

En selfs die Helpende Woord volg op: https://www.instagram.com/helpende_hand/   


Bron: Psalm 8 

Opnamedatum: 2024 03 13  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation: 

1) Exciting Trailer by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100494 

Artist: http://incompetech.com/ 

2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page