top of page

'n Oog vir Skoonheid

HW#129 Ds Gustav Opperman Solidariteit Helpende Hand

Ons lees op 'n plekke in Genesis een dat God sy skeppingswerk aangekyk het en dat dit vir Hom "goed" was. "Goed" in die sin dat nie alleen nuttige en leefbare omstandighede vir dier en mens verskaf het nie, maar ook omdat dit in sigself mooi was. Vandag kyk ons na God se besonderse skeppingswerk in die verskillende grassoorte wat hy gemaak het en ons verwonder ons aan die skoonheid daarvan. Volg Helpende Woord Vrydae op woordeuitsywoning.com    


Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel die Goeie nuus van hoop, enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik.  Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman.  


"Dit is ons roeping om in ons YouTube-kanaal (Woorde uit sy Woning) deur Skrifgetroue preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie van Jesus Christus te versprei in Suid-Afrika en orals in die wêreld waar gelowiges 'n behoefte het om die Woord te hoor. Welkom by ons internetbediening!"  


Bron: Spreuke 8 

Opnamedatum: 2022 08 21  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation:  

1) Breathing Planet  Artist: Doug Maxwell  YouTube Audio Library License   

2) No.10 A New Beginning  Artist: Esther Abrami  YouTube Audio Library License   

3) All This Useless Beauty Artist: Jeremy Black  YouTube Audio Library License  

4) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page