
'n Les uit die Geskiedenis
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#152 Solidariteit Helpende Hand
In Spreuke een leer ons dat die Here se Wysheid die mensdom uit alle oorde aanspreek, maar dat hulle nie luister nie. So was dit ook telkemale in die geskiedenis van die Weste. In die laat twintigerjare van die vorige eeu het Duitsland en veral die hoofstad Berlyn ongekende welvaart en voorspoed beleef. Terselfdertyd was die stad afkerig aan die Here se Woord en het hulle in sorgeloosheid al sy teregwysinge verag (Spr 1:30). Minder as twintig jaar later was Berlyn geheel-en-al verwoes het die inwoners in die stof van die ruïnes probeer oorleef.
Volg Helpende Woord ook op Afriforum TV.
Laai die Helpende Woord Toep/App af. Kliek op: http://bit.ly/3Bbping
Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.
Bron: Spreuke 1:20-30
Opnamedatum: 2023 03 06
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:
1) Jazz In Paris Artist: Funky Media Right Productions YouTube Audio Library License
2) World War Blues Artist: Bright Mini Vandals 2 YouTube Audio Library License
3) Melancholia Artist: Godmode YouTube Audio Library License
4) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License