top of page

Oom Paul kom Huis toe - Promo

/ Kruger 's Homecoming Promo Twee Feeste/Two Festivals

Paul Kruger se vryheidsreis het suid van die Oranje begin en nou keer dit weer terug oor dieselfde rivier. Die Afrikaner se ideaal om homself te regeer is 200 jaar gelede deur President Paul Kruger se geslag begin en nou word dieselfde vaandel deur 'n volgende geslag op Orania opgetel. Oom Paul kom nou Huis toe. Première : 15 Desember 19:00. 

Paul Kruger's journey to freedom began south of the Orange River and now it returns across the same river. The Afrikaner's ideal of governing himself was started 200 years ago by President Paul Kruger's generation and now the same banner is being picked up by a subsequent generation in Orania. Uncle Paul is now coming home. Premiere: 15 December 19:00.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page