top of page

Oom Paul kom Huis toe - Promo

By die Graf van Oom Paul Susan Fouché @WoordeuitsyWoning ​

200 Jaar na sy geboorte was 2025 President Paul Kruger se jaar. In die aanloop van die vrystelling van Woorde uit sy Woning se dokumentere projek: "Oom Paul kom Huis toe" val die kollig op sy dood en begrafnis. Hierdie onderwerp het talle Afrikaanse digter al geïnspireer, o.a. Langenhoven, Totius, Celliers en AG Visser. Die aanbieder van "Oom Paul kom Huis toe", Susan Fouché, dra in hierdie voorskou 'n gedig van Toon van Heever voor : "Die Beeld van Oom Paul". 

Oom Paul kom Huis toe - Premiére 15 Desember 19:00 Orania.  

Paul Kruger se vryheidsreis het suid van die Oranje begin en nou keer dit weer terug oor dieselfde rivier. Die Afrikaner se ideaal om homself te regeer is 200 jaar gelede deur President Paul Kruger se geslag begin en nou word dieselfde vaandel deur 'n volgende geslag op Orania opgetel.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page