
Bekeer ons tot U, Here!
Magoebaskloof Geloftefees Ds Gustav Opperman 1 Konings 8
Ag Here, gee vir ons rus van ons vyande! Die pleitrede van die volk Israel. Die gebed van die trekkende en vegtende volk. "Gee vir ons rus!" 1 Konings 8, Magoebaskloof Geloftefees, ds Gustav Opperman.
Staan ons vandag by die ruïnes van die Afrikaner se Kerkhuise, Het ons gemeentes van gereformeerde belydenis boedel oorgegee teenoor die Charismatisme? Word daar in soveel kerke vir leë kerkbanke gepreek? Het ons predikante niks anders as sterwensgebeleiers geword nie? begeleiers van uitsterwende lidmate begeleiers van uitsterwende gemeentes dan is dit eerstens nie omdat die Afrikaner onverskillig oor die kerk geword het nie Nee, ons moet die oorsaak by die Here soek.
Bron:1 Konings 8
Opnamedatum: 2021 12 16
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning:
Intro: Psalm 25:1,6 Potchefstroomse Mannekoor
Olv Babs Brouwer babsbrouwer@mweb.co.za sel:083 306 4525
Outro 2022 Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/