top of page

Word alle mense salig?

Rom 5 Joh 1 HK 7 Ds Gustav Opperman GK Matlabas @WoordeuitsyWoning

Die weg terug na God toe is aan ons geopenbaar. Onse Here Jesus is hierdie weg. Hoe kom ons op daardie weg? Hoe kry ons deel aan hierdie Middelaar  Hierdie Een wat tussen ons en God gaan staan en ons met God wil en kan versoen? Woordverkondiging: Rom 5, Joh 1, HK 7 Ds Gustav Opperman, GK Matlabas Aanddiens.


Hoe kom ons op daardie weg? Hierop gee Sondag 7 van ons kategismus die antwoord:  Dit gebeur deur die geloof.  deur die geloof kom ons op hierdie pad  Daarom is dit lewensbelangrik  dat ons sal weet  wat hierdie geloof presies is.  


Bron: 

Lees Johannes 1:1-18; Rom 5:1-21; HK Sondag 7  

Teks: Rom 5:1 Omdat ons dan uit die geloof geregverdig is,

het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus

Pss: 146:1,2; 2:6; 36:2,3; 71:1,4: 119:43,53

Tema: Deur die geloof verbind aan my Verlosser

Heidelbergse Kategismus Sondag 7"

Vraag 20: Word al die mense dan weer deur Christus salig

soos hulle deur Adam verlore gegaan het?

Antwoord: Nee, maar slegs die

wat deur 'n ware geloof in Hom ingelyf word

en al sy weldade aanneem.

Vraag 21: Wat is 'n ware geloof?

Antwoord: 'n Ware geloof is nie alleen 'n vasstaande kennis

waardeur ek alles wat God in sy Woord aan ons geopenbaar het

vir waar aanvaar nie,

maar ook 'n vaste vertroue

wat die Heilige Gees deur die evangelie in my hart werk,

naamlik dat God nie net aan ander nie,

maar ook aan my uit loutere genade,

slegs op grond van die verdienste van Christus,

vergewing van sondes,

ewige geregtigheid en saligheid geskenk het.


Opnamedatum: 2019 03 03 GK Matlabas Aanddiens


 Intro Musiek gebruik in hierdie video:  

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers  


Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page