top of page

Wil julle nie maar saamspeel?

Spr 1 Ds Gustav Opperman GK Steynsburg @WoordeuitsyWoning ​

Op elke moontlik plek, by elke moontlike kruispad van ons lewens, op elke moontlike wyse, op watter manier ookal, deur die streng bekeringsprediking van Johannes die Doper, deur die liefdevolle uitnodiging na die bruilof van die Seun van die Mens kom die stem van God se wysheid. Luister tog! hoor tog! Wil julle nie maar saamspeel nie?  

Bron: Lees Spr 1:20-29; Luk 7:18-39 

Teks: Luk 7:35 Maar die wysheid is geregverdig deur al haar kinders. 

Tema: Kinderagtig of kinderlik? 

Ps. 100:1,2; 25:2; 36:2; 86:3,6 Opnamedatum: 2024 06 20

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page