top of page

Wie neem ons vrese weg?

Joh 6 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning

Dit is nie sonder rede dat die stryd tussen lig en duisternis Johannes se Evangelie beheers nie, want alhoewel ons heerlike sonskyn hierdie land geniet, voel ons deesdae net duisternis om ons, ervaar ons ‘n mensdom wat in die donker rondom ons half blind rondtas, 'n mensdom wat skote in die donker afvuur, sonder om te weet wat hulle tref, ‘n mensdom wat nie herwaarts of derwaarts weet nie . Woordverkondiging: Johannes 6, Ds Gustav Opperman te GK Matlabas.  

Lees Johannes 6:1-21 

Teks Joh 6:20: Maar Hy sê vir hulle: Dit is Ek, moenie vrees nie. 

Tema: Hy is die Besweerder van elke vrees

Opnamedatum: 2022 02 20


Intro Musiek gebruik in hierdie video: 

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: 

Met dank en erkenning: 

Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za  info@ico.org.za  

Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers  


Outro: Opus One  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license.  https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page