top of page

Wie is jou naaste?

Luk 10 Ds Gustav Opperman GK Matlabas @WoordeuitsyWoning

Geliefdes, Wie is my naaste? Hierdie vraag hou gelowige Afrikaners nou al lank besig. Dis nou al na baie kante toe beredeneer. Dit bly ‘n netelige kwessie ... Dit was toe ‘n strikvraag, net soos dit vandag nog ‘n strikvraag is:  Wie is my naaste? Woordverkondiging: Lukas 10, ds Gustav Opperman  GK Matlabas  woordeuitsywoning.com   

 

Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.  


Ons Here Jesus se antwoord is insiggewend geliefdes ... baie insiggewend  want dit sal ons help om hierdie hele gedeelte te verstaan Dit sal ons help die gelykenis van die barmhartige Samaritaan te verstaan: Dit sal ons help om uiteindelik te verstaan Wie ons naaste is ... Die Here Jesus sê: Die Seun van die mens het nie gekom om die mense se lewe te verderf nie maar die Seun van die mens het gekom om die mense se lewe te red ...  Die Seun van die mens is eerstens ‘n Redder ...   


Bron: Lukas 9:51-10:37

Teks: Luk 10:29 Wie is my naaste? 

Psalms: 149:1,2; 149:3,4; 97:1,6; 38:10,14,17; 40:2,5

Opnamedatum: 2022 02 06  


Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  

Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers 


Outro 2022 Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page