top of page

Wie dra wie?

Jes 46 Ds Gustav Opperman GK Rooiwal @WoordeuitsyWoning

Namate die oujaarsdag wink, so word die voete al hoe swaarder. In baie opsigte was dit ’n rowwe jaar . Vir baie raak die probleme onoorkomendlik  in hierdie wêreld met sy bedrukte ekonomie, in hierdie land met sy korrupte regering. En dan is daar ook u en ek. Elkeen van ons met sy eie bedrukte en korrupte lewe! Ons slaan ons oë op na die berge. Waar sal ons hulp vandaan kom? Woordverkondiging: Jes 46, ds Gustav Opperman, GK Rooiwal.  


Die duiwel, die Satan  en die owerste van hierdie wêreld kom ons te hulp ... Hy snel ons eintlik te hulp ... Hy bied homself aan as ’n vriend in nood En hy stel ons voor aan die afgode ...  sy gewillige helpers ...  Die vraag is net:  Wie dra vir wie ? Dra die afgode ons, of dra ons die afgode?  


Bron: Lees Jes 45:20-46:10

Teks Jes 46:3,4: Luister na My, o huis van Jakob  en die hele oorblyfsel van die huis van Israel,  julle wat deur My gedra is van die moederskoot af,  opgeneem is van die geboorte af;   en tot die ouderdom toe is Ék dieselfde,  ja, tot die grysheid toe sal Ek julle dra;  Ék het dit gedoen,  en Ék sal julle opneem,  en Ék sal dra en red. 

Tema: Wie dra wie? 

Psalms: 84:3.4; 84:5,6; 86:5,6; 97:1,4; 68:9.  


Intro Musiek gebruik in hierdie video:  

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers  


Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page