
Wees verseker van julle uitverkiesing!
1Thess 1 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Die uitverkiesing bly maar ‘n probleem. ‘n Moeilike onderwerp. Baie kerkmense wil liefs nie daaroor praat nie. Hulle sal geloof eerder net in terme van ‘n persoonlike keuse wil beskryf. “Ek het besluit om my hart vir die Here te gee.” Dis iets wat mens dikwels hoor.
Bron: 1 Thess 1.4
Lees: Hand 17:1-10; 1 Thess. 1:1-10
Teks: 1 Thess 1:4 ons weet van julle verkiesing, broeders wat deur God bemin word.
Tema: Verseker van uitverkiesing Psalms: 48:4,5; 32:1,3; 32:4,5; 118:10,11 Opnamedatum: 2025 01 05
Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning:
1) Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers
2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/