top of page

Wees veilig by die Here!

Mat 7 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Met die wending van die ou jaar na die nuwe jaar vra ons die vraag: Hoe gerus gaan u die toekoms tegemoet? Of anders gestel: Hoe gerus voel u oor die toekoms wat besig is om u tegemoet te kom? 

Bron: Lees Mat 7:13-29  

Teks 7:21 Nie elkeen wat vir My sĂȘ: Here, Here!  sal in gaan in die koninkryk van die hemele nie,  maar hy wat die wil doen van my Vader  wat in die hemele is Tema: Wees veilig by die Here 

Psalms:18:1,2; 19:4,5; 40:3,4; 18:11,12 .  

Opnamedatum: 2024 12 29  

Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers 

Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page