top of page

Wees bekend met Satan se planne!
Preek 2 Korinthiërs 2 - Woorde uit sy Woning
Teks: 2 Korinthiërs 2:11 ... ons is met sy planne nie onbekend nie. Die Satan is een van ons getrouste kerkgangers! Dis by die kerk waar hy die graagste wil wees. Dit is dus nie nodig om die Duiwel te gaan soek nie. Hy is mos tussen ons,aktief besig met sy planne, ywerig besig om sy strikke te stel. In die gemeente van Korinthe was plan nommer een om die wêreld die kerk in te bring, maar as die sondaar later tot bekering kom, is plan nommer twee om ‘n gees van onvergewingsgesindheid te skep. Paulus was nie onbekend met die Satan se planne nie. Ons behoort ook nie te wees nie! position: 761
bottom of page