top of page

Weerspreek die Bybel homself? Does the Bible contradict itself?

Preek Romeine 4 - Woorde uit sy Woning

Dit kan ook gebeur dat dit lyk asof die Bybel homself weerspreek. Weerspreek die Heilige Gees Homself? Dit kan tog nie! Ons glo en ons bely dat hierdie Bybel die werklike Geesgeasemde Woord van God is. En daardie Woord bevat geen teenstrydigheid nie. net soos die Here Jesus Christus Homself in die vlees geopenbaar het en Homself as absoluut betroubaar bewys het, so kan Sy Woord 100 persent vertrou word! If you want to understand the essence of humanity's problem and God's answer to that, read the letter to the Romans. After nearly two thousand years, this letter, like the rest of the Bible, has resisted the test of time, and it only shines with urgent topicality today. Paul, the slave of Jesus Christ, had an intention to visit the Christians in Rome. For several reasons it was not possible and therefore he wrote to them a letter ... a remarkable letter. This letter explains the main doctrines of what he calls the Good News. The letter to the Romans would later become the fundamental document of the Christian doctrine. As jy die essensie van die mensdom se probleem wil verstaan en God se antwoord daarop, lees die brief aan die Romeine. Na bykans twee duisend jaar het hierdie brief soos die res van die Bybel die toets van die tyd weerstaan en skitter dit vandag eers met dringende aktualiteit. Paulus, die slaaf van Jesus Christus, het 'n voorneme gehad om die christene in Rome te besoek. Om verskeie redes kon hy nie hierby uitkom nie en daarom skryf hy toe aan hulle 'n brief... 'n merkwaardige brief. Hierin word die hoof leerstellinge van dit wat hy die die Goeie Nuus noem, uiteengesit en verduidelik. Die brief aan die Romeine sou later die fundamentele dokument van die Christelike leer word. In hierdie reis deur die reeks preke uit Romeine begelei Ds Gustav Opperman jou. Bron: Romeine 4:5 Weerspreek die Bybel homself? Does the Bible contradicts itself? Ds Gustav Opperma Woorde uit sy Woning 2019 02 24 Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Saraband and Variations (Händel) Birth Date\u200e: \u200eFebruary 23, 1685 Death Date\u200e: \u200eApril 14, 1759 Orrelis – Mariaan Senekal position: 490
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page