top of page

Wat wil ek meer hê?

Deu 3, Luk 9 Ds Gustav Opperman GK Orania @WoordeuitsyWoning

Hy staan daar in die heerlikheid van Sy opstanding, in die heerlikheid van Sy wederkoms, in die heerlikheid van die Vader, in die heerlikheid van die heilige engele … Sowat het geen mens nog gesien nie! 

Moses, jy wou die Beloofde Land sien. Nou is jy in die Beloofde Land. Moses, jy wou die land se vrugte ervaar. Hy wat voor jou staan … (in die woorde van die Profeet Jesaja), Hy is die vrug van die land … (Jes 4:2). Van alle vrugte wat hierdie land kon oplewer  is Hy die mooiste, die heerlikste.  Kyk mooi na Hom, Moses, jy wat die Here wou sien … Nou, sien jy Hom!  


Bron: Lees Deu 3:23-29; Luk 9:28-36 

Teks Deu 3:25: Laat my tog oortrek en die mooi land sien wat oorkant die Jordaan lê, daardie goeie bergland en die Líbanon! Tema: Die Here gee baie meer as wat ons vra 

Psalms: 118:2,12; 103:7,11; 105:5,6; 119:19,25 

Opnamedatum: 2024 03 24  


Intro Musiek gebruik in hierdie video:  

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers 


Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page