top of page

Wat soek jy nog by die kerk?

(2Tim 4; Joh 6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​

Onoortuig en buite die kerk? Of half oortuig en binne die kerk? Daar is geen Persoon, geen God wat groter aanstoot gee nie as die Persoon van ware Jesus nie. Daardie Persoon en sy Woord sê: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo, het die ewige lewe (6:47). Net die wat in Hom glo!  

Bron: Lees Joh 6:22-71; 2 Tim 4:1-5 

Teks: Joh 6:67  Toe sê Jesus vir die twaalf:  "Wil julle nie ook weggaan nie?" 

Tema: Wat soek jy vandag nog by die kerk? 

Psalms: 95:1,2; 95:3,4; 107:1,3; 72:2,3,10.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page