top of page

Wat sien ons vandag?

Preek Openbaring 5 - Woorde uit sy Woning

Ek wil u nie bangmaak nie. Daar is genoeg ander wat deesdae bankmaak-stories versprei: Vrees aanblasers op WhatsApp en Facebook. Daar's genoeg van hulle. Genoeg kerkmense en genoeg goddeloses wat die boek Open-baring gebruik en misbruik. So, wat sien ons? Ons sien die vier ruiters van Openbaring 6, maar ons sien ook iets anders. En as u dit nie sien nie, dan het u die hele punt gemis! Woordverkondiging: Openbaring 6, ds Gustav Opperman, @WoordeuitsyWoning. Volgens berigte het ‘n kinderhospitaal in die Oekraine verlede week onder Russiese bombardement deurgeloop. Moeilik om te sê hoeveel onskuldige kinders dood is. Daar is diegene wat sal vra of God hierdie menseslagting sien? Is God bewus van hierdie verskriklike ongeregtigheid? is God bewus van hierdie oorlogsmisdaad? Ja, God is hiervan bewus. Net soos Hy daarvan bewus is dat daar verlede jaar, sonder oorlog meer as 60 duisend kinders in die Oekraine vermoor is, 60 duisend babas uit hulle moeders se baarmoeders geslag was nog voor daar enige Russiese inval in daardie land was. Ons praat van die jaarlikse aborsieslagting wat in daardie land ... net soos in hierdie land bykans geen media aandag kry nie ... bykans niemand se verontwaardiging ontlok nie. Dis nie ‘n oorlogsmisdaad nie, maar die normale gewone aanvaarbare jaarlikse vredesmisdaad. Bron: Openbaring 5:1-6:8 Wat sien ons vandag? Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Gasprediker: GK Wonderboompoort 2022 03 20 Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers Music used in this video: Outro: "url": "https://i9.ytimg.com/vi/oNQA4mDRhII/default.jpg?sqp=CIi165EG&rs=AOn4CLCykI7hhRpe5i3OGTKlwAkGlE3--g "url": "https://i9.ytimg.com/vi/oNQA4mDRhII/mqdefault.jpg?sqp=CIi165EG&rs=AOn4CLBz_ewS3l2PBSdvWkWwGlWSKm6fFg "url": "https://i9.ytimg.com/vi/oNQA4mDRhII/hqdefault.jpg?sqp=CIi165EG&rs=AOn4CLD_Bq4-0hWTpM9D1b5H59Zxgpxqow "url": "https://i9.ytimg.com/vi/oNQA4mDRhII/sddefault.jpg?sqp=CIi165EG&rs=AOn4CLDV3UcU0NPNp1RqHFi4QHyIxaUSMg position: 60
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page