
Wag op God!
Gen 40, Ps 105 Ds Gustav Opperman GK Steynsburg @WoordeuitsyWoning
Hou my tog net in gedagte! Hoeveel keer het u nie al so uitgereik nie daar vanuit u persoonlike gevangenis? die lewensgat waarin u lĂȘ? Hoeveel keer het u nie al u vingers deur die tralies uitgesteek nie na vriende, na familie, na verbygangers, na u predikant, wie ook al en gevra: Hou my tog net in gedagte!
Bron: Prk Gen 40 (Josef wag)
Lees Gen 40; Ps 105:1-22
Teks 39:14a Hou my tog net in gedagte ....
Tema: wag op God
Psalms: 105:5,6; 42:6,7; 48:4,5; 130:3,4
Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/