top of page

Waarom Wraak Psalms?

Ps 149 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere @WoordeuitsyWoning ​

Psalm 149 verskaf probleme aan die verklaarders. Eintlik maar net dieselfde probleem wat ons in die ander Psalms gekry het en dit is dat wanneer na die Psalms gekyk word, word daar wonderlike dinge vir ons geleer en ons leer wonderlike dinge van God, maar 'n toon wat dwarsdeur loop wat vir die mensdom en vir 'n groot deel van die Christelike gemeenskap ongemaklik is, is die toon van wraak en oordeel. Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae.

Bron: Psalm 149 

Opnamedatum: 2020 08 17  

Music used in this video: 

1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag 

Overture Sangers:  Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt). 

Overture Musikante: Henning Dafel  - Klavier,  Cathy Dafel - Altviool,  Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel 

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

2) Met dank en erkenning:  Ps 149:1,2 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers 

3) Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page