
Waarom weifel jy?
Mar 6 Ds Gustav Opperman GK Bethulie @WoordeuitsyWoning
En nou is die vraag: Hoe lank kan ons op twee gedagtes hink? Miskien ‘n dag of week lank? Dalk net ‘n tyd ... of dalk ‘n hele leeftyd? Hoeveel uitstel is daar op die besluit wat die ewigheid sal bepaal? Die besluit moet geneem word. Daar is dikwels een, een uitstaande sonde wat tussen die toehoorder en sy besluit vir die evangelie staan. Een uitstaande sonde wat daardie blokasie vorm, daardie boesomsonde wat ek nie kan afskud nie al wil ek ook, daardie boesomsonde wat maak dat ek weifel en weereens weifel.
Bron: Mar 6:14-29; Luk 23:1-12 Mar 6:20 (laaste deel) (Herodes) het graag na hom geluister. Tema: Waarom weifel jy?
Psalms: 48:1,4; 130:1,2; 40:4; 119:7,8
Opnamedatum: 2024 08 18
Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/