top of page

Voorspoedige goddeloses?

Ps 73 GK Colesberg Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Voel hoe God jou aan jou regterhand vat. God lei jou deur sy raad. Kyk! Hy open jou geestesoog vir jou is dit asof die voorhangsel reeds geskeur is. God laat jou sien tot in die Allerheiligste. Kyk, daar is die ark met God se wet daarin. Dit bevat God se wil. Laat sy Gees jou Leermeester word. Totdat dit gebeur, sal jy niks verstaan nie.  

Bron: Lees Psalm 73 

Teks: 73: 16, 17   Toe het ek nagedink om dit te verstaan,  maar dit was moeite in my oë, totdat ek in die heiligdom van God ingegaan  en op hulle einde gelet het. 

Tema: Hoekom is die Goddeloses voorspoedig? 

Psalms: 36:2,3;1:1,2; 73:9,10; 73:11,12 Opnamedatum: 2025 8 03

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page