top of page

Vertrou op God se bewaring

Ps 91 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​

Ek hoef niks te vrees nie. Ek kan vreesloos alle gevare trotseer: Alle siektes, alle peste, alle rampe, alle vyande, diewe, rowers, kapers! Wie se geloof is sterk genoeg om te sê: “Ek’s ‘n dapper muis en daar niks, niks waarvoor ek skrik nie”?

Bron: Bron: Lees Ps 91; Mat 4:1-11 

Teks: 11  Hy sal sy engele aangaande jou bevel gee  om jou te bewaar op al jou weë. 

Tema: God bring ons veilig by ons bestemming aan. 

Psalms: 99:1,2; 99:3, 99:4,5; 91:1,5; 91:6,8 Opnamedatum: 2025 08 17

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page