
Vertrou God vir jou brood!
Preek Psalms 146 Heidelbergse Kategismus 50 - Woorde uit sy Woning
Die Here Jesus leer ons om ons hande biddend na Hom uit te steek: Gee ons ons daaglikse brood. Hulle eis nie. Hulle vra. Hulle “demand” nie. Hulle vra. Volg die HK Troosreeks: Bely uit die Psalms op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. 450 video's beskikbaar. Hierdie is die 60ste video in die Troosreeks: Bely uit die Psalms. Om die volledige reeks in die regte volgorde te kyk, besoek asb ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning, se hoofblad. U sal daar onder die afdeling: Kategismus en Belydenis in Aktuele Styl die duimdruk vind vir die Troosreeks: Bely uit die Psalms. Bron: HK 50 Psalm 146 Heidelbergse Kategismus Sondag 50 Vraag 125 Vierde Bede Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2018 07 19 Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Inro: Sola Sacra Scriptura Potchefstroomse Mannekoor Olv Babs Brouwer babsbrouwer@mweb.co.za sel:083 306 4525 Outro: Psalm 65 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 318