top of page

Verlate eerste liefde
(Openbaring 1:9-2:7) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Hulle is sy geliefdes. Hy is tussen hulle. Kyk, Hy wandel tussen die kandelaars. Hy is gedurig tussen sy sewe gemeentes. Hy is gedurig betrokke by hulle. Hy lê sy regterhand op sy ampsdraers. Ja, Hy het hulle lief, maar gemeente nommer een, die gemeente in Efese, hulle het Hom nie meer lief nie.
Bron: Lees Op 1:9-2:7
Teks: Op 2:4 Ek het teen jou dat jy jou eerste liefde verlaat het
Tema: ‘n Jaloerse God
Psalms: 92:1,2;139:1,2;139:3:139:6,12
bottom of page