
Vasbyt in die Geloof
Hebr 12 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning te GK Innesdal
Dinge gaan rof in die samelewing. Dinge gaan rof in die kerk. Fokus, sê die Heilige Gees vir ons vandag. Besef waarmee jy besig is. Elke Christus-gelowige is besig met ‘n wedloop ... nie ‘n 100 meter naloop nie, maar ‘n marathon, ‘n ultra-marathon. Hou die oë veral gevestig op Hom en dan rig jy jou oë op dit waarop die Here Jesus sy oë gerig het: die vreugde wat anderkant die wenstreep lê.
Woordverkondiging, Hebr 12, ds Gustav Opperman, te GK Innesdal.
Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 850 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.
Bron: Hebr 12
Opnamedatum: 2023 02 05 GK Innesdal
Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/