
Uit die kuil opgetrek
Ps 30 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere
Solank Christene daar eenkant hulle Psalms sing, daar eenkant hulle eredienste beoefen en God en die HERE Jesus Christus aanbid, dan is alles reg. Die oomblik wanneer hulle 'n getuie begin lewer teenoor die wêreld, dan staan die nekhare regop. Dan is dit inderdaad vyandskap. Hulle wil dit nie hê nie! Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae op woordeuitsywoning.com
Martin Luther het die Psalmboek so hoog geag dat hy die Psalms "'n klein Bybeltjie" genoem het. Die Psalms omvat eintlik alles wat ons in die res van die Skrif kan lees. Dit omvat ook alles wat die gelowige hier op aarde kan belewe. Deurgaans word ons in en deur die Psalms voor die ewige God gestel, maar terselfdertyd ervaar ons ook as mense ons plek in die skepping. Verlede, hede en toekoms kom alles in perspektief binne die konteks van die Verbondsgod se handelinge in en deur Jesus Christus soos in die Psalms beskrywe. Hy is die sleutel van die kennis (Luk 11:52) en Hy is ook die regte sleutel van die kennis waardeur die Psalms vir ons ontsluit word.
Bron: Psalm 30
Opnamedatum: 2022 07 18
Music used in this video: 1) Intro: Ouverture: Psalm 130:
Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video:
Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag
Overture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt). Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt - Orrel
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 30:1 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro 2022 Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/