top of page

Tevrede te alle tye

Fil 4 Ds Gustav Opperman GK Outjo @WoordeuitsyWoning ​

Ons kan mos nie almal so wees nie! Niemand is so toegewyd nie. Niemand is so enkelvoudig gerig  op die Here nie! Niemand van ons kan so vergenoegd wees nie! Niemand kan so blymoedig en tevrede met sy of haar omstandighede wees nie. Woordverkondiging: Fil 4, ds Gustav Opperman, GK Outjo.  


Trouens, min van ons het die brandende begeerte om die evangelie enigsins te deel om waarlik ‘n getuie vir Christus te wees ... selfs nie onder die beste omstandighede nie, selfs nie teenoor ons naaste familie nie.  As dit nie so was nie, so die kerke nie so leeg gewees het, soos dit tans is nie.  


Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. 

Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang. 

Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholbHelpende 

Woord is beskikbaar op Afriforum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping 


Bron: Fil 4 

Opnamedatum: 2023 04 02  

Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers  

Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  

Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page