top of page

Terug na die Woord

Jes 8 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Hierdie dinge gebeur, hierdie waters spoel oor ons, hierdie chaos en anargie groei in omvang ... juis omdat ons Here, Immanuel is. Vir ons, vir die laaste gelowige Afrikaners, het Hy binne hierdie omstandighede ‘n duidelike opdrag. Woordverkondiging: Jes 8, ds Gustav Opperman GK Colesberg.  Die HERE se hand rus swaar op Jesaja in daardie tyd ... en op my ... eintlik op almal wat vandag nog vir sy woord bewe.  Hy vermaan ons  om nie te wandel op die weg van hierdie volk nie om nie deel te hê aan al hulle vrees-praatjies  rondom die braaivleisvure nie om nie alles ‘n sameswering te noem wat hierdie volk ‘n sameswering noem nie ... met ander woorde:  hulle soek die blaam by alles en by almal, behalwe hulself.  


Bron: Jesaja 8 

Teks: Jes 8:6 Omdat hierdie volk die waters van Silóa verag  wat saggies vloei. 

Tema: Terug na die Woord 

Psalms: 97:6,7; 19:4; 146:2,3,4; 99:1,2 

Opnamedatum: 2024 05 26  

Intro Musiek gebruik in hierdie video:  

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers 

Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page