
50) Stank vir Dank!
Volledige Erediens (Fil 2 ) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Lees Fil 2:1-2:18
Teksverse: Fil 2:6,7 Hy, wat in die gestalte van God was, het dit geen roof geag om aan God gelyk te wees nie, maar het Homself ontledig deur die gestalte van ’n dienskneg aan te neem en aan die mense gelyk geword Tema: Moenie jou neus optrek nie.
Psalms: 92:1,2; 119:4,7; 119:39,48; 34:6,7
Agtergrond tot die preek: Dit is die reuk van Gehenna, die hel! Dit is ‘n reuk wat nie in die hemel voorkom nie ... nie omdat God nie kan ruik nie. Alhoewel God ‘n onbegryplike geestelike Wese is, beteken dit nie dat Hy nie kan ruik nie. God in al sy heerlikheid kan ook ruik. Behalwe dat in sy hemelse volmaaktheid, is daar geen wanklank nie, ook geen slegte reuk nie.
Musiekbesonderhede:
1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Ps 119: Joop van der Ham Tel 054-431-0106 joop@vanderham.co.za NET orrel: https://www.ssplus.co.za/begelei/joop. Met dank.
3) Ps 92 & 34: GK Centurion Sang en Orrel (met dank)
4) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/