
Soos 'n Vader Hom ontferm
Ps 103 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks @WoordeuitsyWoning
Ps 103 is deur en deur net 'n lofpsalm. Daar's nie iets wat van die Here gevra word nie. Daar's nie 'n belydenis wat aan die Here gedoen word nie. Daar's nie 'n versoek wat tot die Here gerig word nie. Dis net uit en uit die Here se lof. Volg die Psalm Bybelstudiereedks: God se Liedere Woensdae.
Bron: Psalm 103 Opnamedatum: 2018 01 29
Music used in this video:
1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag
Overture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt).
Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 103:9,11 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/