top of page

Sonder water! Wat nou?
Ex 17 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Dikwels wanneer ons by ’n besonder moeilike plek in ons lewens kom, wanneer die strome van menslike troos opdroog, soek ons iemand om te blameer. Wat om te doen met so ‘n volk? Wat om te doen met so ’n gemeente? Wat om te doen met daardie jongman wat daar by die ongelukstoneel buite Kroonstad in die veld sit en sy verwyte na die hemel op slinger?
Bron: Lees: Eks 17:1-17; 1 Kor 10:1-11
Teks: 17:6 Kyk, Ek sal daar voor jou by die rots op Horeb staan; dan moet jy die rots slaan, en daar sal water uit kom, dat die volk kan drink.
Psalms 95:1,2; 95:4,5 105:21,22;136:1,19,20.
bottom of page