top of page

Sonde van geestelike onvrugbaarheid (Nuttelose hout)
Preek Eségiël 15 - Woorde uit sy Woning
Lees Esegiël 15:1-8, Johannes 15:1-8 Die sonde van onvrugbaarheid (Nuttelose hout) Woordverkondiging: ds Gustav Opperman Dis die soort sonde wat heers in so baie gereformeerde gemeentes. Hierdie sonde word weinig as sonde erken en bely. Daar is ook selde enige berou daaroor. Die rede daarvoor is dat dit so onopsigtelik van aard is. As so 'n mens so af en toe kerk toe kom ... oor so 'n mens kan ons tog nie iets sê nie ... al is die akker van my geestelike lewe so kaal soos die woestyn. Die doel van Christus se gemeente is nie net om nie growwe gruwels te doen nie! Nee, onse Here Jesus sê: Ek het julle uitverkies en aangestel om vrug te dra! position: 752
bottom of page