top of page

Sny tot die lewe, sny tot die dood

Openbaring 2 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​

En daarom sal al daardie getroue getuies ‘n wit keursteen in die hand hê. Dit is waarskynlik iets soos ‘n toegangskaartjie. ‘n Wit keursteen met jou naam op, ‘n nuwe naam wat eie is aan jou. ‘n Nuwe naam van die hemelse Vader self. O mag dit wees dat almal wat hierdie preek vandag hoor, saam daar aan die hemelse feesmaal sal sit! Bron: Lees: Op 1:9-20; 2:12-17 Teks: Bekeer jou; anders kom Ek gou na jou toe  en sal teen hulle oorlog voer met die swaard van my mond. Tema: Sny tot die lewe, sny tot die dood. Psalms: 98:1,2; 98:3,4; 99:1,5; 139:1,12

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page